Pieter Grobler

Hi Janine, Die bewys van betaling is aangeheg. (nou regtig ) Baie dankie. Die werk is baie netjies. Baie dankie ook dat julle meer gedoen het as wat gevra is. Ek sal julle strerk aanbeveel by my vriende en kollegas. Groete Pieter Grobler
Pieter
Baie Dankie

Leave a Reply

Comment
Name*
Mail*
Website*